Sally Struthers

Sally Struthers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sally Anne Struthers
Geboorte 28 Julie 1947 (1947-07-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sally Struthers (gebore 28 Julie 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Five Easy Pieces (1970) en The Getaway (1972), en in die televisiereekse All in the Family (1971) en Gilmore Girls (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search